Advertensies

 

 Opgedateer: 25 Januarie 2010 ** Updated: January 25, 2010

Soek in hierdie webwerf  

 

Vermy Opspring-Advertensies!

Snuffel ("Browse") die Internet vinniger met Mozilla Seamonkey

Mozilla Seamonkey is 'n gratis, stabiele, vinnige snuffelaar vir Windows, Linux en MacOS X, met talle kragtige eienskappe. Anders as met Internet Explorer, kan Mozilla opspring advertensies onderdruk, "cookies" en wagwoorde vir individuele webwerwe beheer. Dit sluit ook 'n kragtige epos-leser in met intelligente "spam"-filtering. 'n Aantal webbladsye kan in een snuffelaarvenster gehou word met "tabs". Dit kan selfs gebruik word om webbladsye te ontwerp.

Mozilla as snuffelprogram

Terug na ADSA

 

 

Tuis|Home
Top 10
OpenOffice
Toetse
PCPitstop
Mailwasher
Vuurmuur
Antivirus
Advertensies
Gekskeerdery
Epos Etiket
Leestekens

Tuis|HomeTop 10OpenOfficeToetsePCPitstopMailwasherVuurmuurAntivirusAdvertensiesGekskeerderyEpos EtiketLeestekens

Die wonderlike węreld van die natuur

Die mens en sy dinge

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA Free Ads * ADSA Gratis Advertensies  

ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (engel)

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2010
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads